Nehemiah 11
DB
1In hierdie stadium was dit nog net die leiers van die volk wat in die heilige stad, Jerusalem, gebly het. ’n Tiende van die mense van die omringende dorpe is deur die lot aangewys om ook daar te kom bly. Die res van die mense het in die dorpe aangebly om daar met die boerderywerksaamhede voort te gaan.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.