Mark 12

DB

1Jesus vertel toe vir hulle verhale om hulle meer van die geestelike dinge te leer: “’n Boer het vir hom ’n pragtige wingerd aangeplant. Hy het baie druiwe geplant en ’n stewige heining omgesit. Verder het hy alles gebou wat nodig was om net daar by die wingerd wyn ook te kon maak. Hy het tot ’n plek gemaak waar ’n wag kon sit om die druiwe op te pas. In ’n stadium moes hy ver gaan reis. Hy verhuur toe sy wingerd met die ooreenkoms dat die huurders vir hom ’n deel van die druiwe-oes sou gee.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.