Joshua 17

DB

1Die ander helfte van die stam van Manasse het toe hulle erfdeel gekry. Manasse was immers Josef se oudste seun. Makir, Manasse se oudste seun, die pa van Gilead, was ’n goeie soldaat en hy het reeds die gebiede van Gilead en Basan aan die oostekant van die Jordaan gekry.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.