Joshua 14

DB

1[1-2] Wat nou volg, is ’n oorsig van hoe die priester Eleaser en Josua die seun van Nun saam met die familiehoofde die gebiede in Kanaän onder die nege en ’n half stamme van Israel verdeel het. Na aanleiding van die Here se opdrag aan Moses, het hulle lootjies getrek om te bepaal wie kry watter deel.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.