John 13

DB

1Die paasfees was net om die draai. Jesus het besef die tyd het gekom om terug te gaan na sy Vader toe. Dit was nie vir Hom maklik nie. Hy het baie geheg geraak aan sy getroue volgelinge hier op aarde. Hy was baie lief vir hulle.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.