Joel 3
DB
1[1-2] In daardie tyd sal Ek baie goed wees vir al my mense in Juda en Jerusalem, sê die Here. Maar Ek sal al die ongelowige volke in die vallei van Josafat bymekaarmaak. Daar sal Ek hulle terugkry omdat hulle my volk, Israel, uit hulle eie land verdryf het en my land vir hulleself gevat het.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.