Job 25DB

1Bildad het Job geantwoord en gesê:

2“God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.

3Wie kan sy leërmag tel? Is daar iemand oor wie sy lig nie skyn nie?

4Hoe kan ’n doodgewone mens voor God staan en sê dat hy altyd reg doen en sonder skuld is?

5Die maan is nie helder genoeg en die sterre nie blink genoeg as jy dit met God vergelyk nie.

6As dit so is, is mense nog baie minder werd vir die Here. Die mens is eintlik maar net ’n wurm in sy oë!”

2002. Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy,Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou

Choose Translation

Switch translation for Job 25.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.