Jeremiah 24

DB

1Koning Jojagin van Juda was die seun van Jojakim. Koning Nebukadnesar van Babel het hom uit sy land uit weggevat Babel toe. Saam met Jojagin is ook die leiers van Juda, ambagsmense en ander opgeleide mense na Babel toe weggevat. Nadat dit gebeur het, het die Here vir my ’n droom laat sien van twee mandjies met vye wat voor die tempel van die Here staan.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.