Isaiah 65
DB
1Ek was bereid om die gebede te verhoor van mense wat nog nie eens tot My gebid het nie. Ek was reg dat hulle My in die hande kon kry as hulle maar net na My wou soek. Ek sou vir ’n volk sê wat nie eens tot My wil bid nie: Hier is Ek!
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.