Isaiah 63
DB
1Wie is dit wat daar van Edom af aankom? Wie is dit wat van Bosra af kom met sulke helder rooi klere? Wie is dit wat so flink aangestap kom met daardie klere? Dit is Ek, die Here. Ek kom vir julle sê dat Ek julle gaan red. Ek het die krag om julle vry te maak.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.