Isaiah 50

DB

1Die Here vra: Het julle ma ’n skeibrief wat kan bewys dat dit Ek is wat haar weggestuur het? Het Ek iemand geld geskuld dat Ek julle aan hom moes verkoop om die skuld te betaal? Dit is oor julle eie oortredings dat julle aan ’n ander uitverkoop is. Dit is oor julle sondes dat julle ma weggestuur is.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.