Isaiah 48
DB
1Hoor ’n bietjie hier, nageslag van Jakob. Julle word Israel genoem. Julle is die nageslag van Juda. Julle maak belangrike verklarings in die Naam van die Here. Julle lê ’n eed af in die hof in die Naam van die God van Israel. Maar julle is vals en oneerlik.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.