Isaiah 38

DB

1In dié tyd het Hiskia tot die dood toe siek geword. Die profeet Jesaja gaan sê toe vir hom: “Die Here sê jy moet jou sake in orde kry, want jy gaan nie van hierdie siekte herstel nie, jy sal doodgaan.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.