Isaiah 22
DB
1[1-2] Hierdie is ’n aankondiging wat genoem word: “Die Vallei van die Visioen.” Wat gaan aan? Wat doen julle almal op julle huise se dakke? Hoekom is die hele stad Jerusalem opgewonde en luidrugtig besig om fees te vier? Julle soldate lê dood in die strate, nie omdat hulle geveg het nie, maar omdat hulle dood is van die honger en van al die siektes in die stad.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.