Hosea 5
DB
1“Die priesters moet nou mooi luister. Israeliete, gee ’n bietjie aandag. Die koning en sy gesin moet hulle ore spits. Die Here daag julle almal voor die hof. Hy kla julle daarvan aan dat julle soos ’n strik geword het vir die volk. Die dinge wat julle by Mispa laat gebeur, is vir die volk ’n lokval. Wat julle op Tabor doen, is soos ’n vangnet wat gespan is.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.