Genesis 4

DB

1Adam het by sy vrou, Eva, geslaap en sy het ’n kind verwag. Haar eerste kind was ’n seun en sy het hom Kain genoem. Sy het trots gesê: “Met die Here se hulp het ek ’n man in die lewe gebring.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.