Ezekiel 8
DB
1Op die sewentiende September 592 v.C., in die sesde jaar dat ons saam met ons koning Jojagin as gevangenes weggeneem is na ’n vreemde land, was ek by my huis. Die leiers van my volk het by my gekuier. Ek het skielik bewus geraak daarvan dat die Here by my was en dat Hy Homself aan my wil wys.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.