Ezekiel 47
DB
1Die man wat die opmetings moes doen, het my toe weer teruggebring na die ingang van die huis van die Here toe. Toe sien ek iets snaaks. Daar het water onder die huis van die Here uitgekom, aan die oostekant daarvan. Die water het regs van die huis van die Here weggeloop, suid van die altaar verby.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.