Ezekiel 11
DB
1Die Gees van die Here het my toe ook opgetel. Hy het my na die ingang van sy huis geneem, daar aan die oostekant. Daar sien ek toe 25 van die belangrikste leiers van Jerusalem. Onder die leiers was Jaäsanja die seun van Assur en Pelatja die seun van Benaja. Hulle almal is leiers onder my mense.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.