Exodus 3

DB

1Moses het sy skoonpa, Jetro, se vee opgepas. Jetro was die man in Midian wat vir die Here gewerk het. Moses het toe met sy skoonpa se vee al dieper die woestyn in getrek. Hy het naderhand by God se berg uitgekom. Dit is die berg Horeb.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.