2 Kings 5
DB
1Naäman was die bevelvoerder van die Aramese leër. Hy was ’n dapper soldaat en gewild by die koning van Aram omdat die Here onder sy leiding vir die Arameërs groot oorwinnings gegee het. Naäman het egter ’n aansteeklike velsiekte gehad.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.