1 Samuel 18

DB

1[1-2] Van daardie dag af het Saul vir Dawid by hom gehou. Hy het hom nie weer na sy pa se huis toe laat gaan nie. Toe Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan sommer baie van hom begin hou. Hy het net soveel vir Dawid omgegee as vir homself.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.