1 Peter 5

DB

1Vir die kerkleiers onder julle wil ek iets besonders sê. Ek self is ook ’n kerkleier wat vir ander van die lyding van Jesus vertel. Wanneer Jesus weer kom, sal ek ook die eer kry wat Hy aan gelowiges gaan gee. Ek weet dus waarvan ek praat.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.