1 Corinthians 5

DB

1Iemand het my vertel dat daar in die gemeente mense is wat baie onsedelik leef. Ek het gehoor dit is so erg dat selfs die nie-Christene hulle skaam en nooit sulke dinge sal doen nie. Neem byvoorbeeld daardie twee wat soos man en vrou saamleef, maar eintlik is hulle kind en stiefma.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.