Bible

Engage

Your Congregation Like Never Before

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - CAB23
1 ('n Lied van grade.) Kyk, loof die HERE, alle knegte van die HERE, wat snags in die huis van die HERE staan.
2 Hef julle hande op in die heiligdom en loof die HERE.
3 Die HERE wat hemel en aarde gemaak het, seën jou uit Sion.