Bible

Power Up

Your Services with User-Friendly Software

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 128

:
Afrikaans - CAB23
1 ('n Hooglied.) Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees; wat in sy weë wandel.
2 Want die arbeid van jou hande sal jy eet; gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.
3 Jou vrou sal wees soos 'n vrugbare wingerdstok aan die kante van jou huis: jou kinders soos olyfplante rondom jou tafel.
4 Kyk, so sal die man geseën word wat die HERE vrees.
5 Die HERE sal jou seën uit Sion, en jy sal die goeie van Jerusalem sien al die dae van jou lewe.
6 Ja, jy sal jou kinders se kinders sien, en vrede oor Israel.