1Loof die HERE, alle nasies, loof Hom, alle volke!
2Want sy goedertierenheid is groot oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Prys die HERE.

The Bible in Contemporary Afrikaans Copyright © 2023, by City Bible Foundation ® Used by permission of City Bible Foundation ® All rights reserved worldwide.