Joshua 5
CAB23
1En dit het gebeur toe al die konings van die Amoriete wat aan die westekant van die Jordaan was, en al die konings van die Kanaäniete wat by die see was, hoor dat die HERE die waters van die Jordaan van voor af opgedroog het en die kinders van Israel, totdat ons deurgetrek het, dat hulle hart gesmelt het, en daar was geen gees meer in hulle nie, vanweë die kinders van Israel.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.