Haggai 1

CAB23

1In die tweede jaar van koning Daríus, in die sesde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van die HERE deur die profeet Haggai gekom tot Serubbabel, die seun van Sealtiël, die goewerneur van Juda, en tot Josua, die seun van Josédek, die hoëpriester, sê:

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.