Ezekiel 47
CAB23
1Daarna het hy my teruggebring na die deur van die huis; en kyk, daar het waters uitgekom van onder die drumpel van die huis uit na die ooste; want die voorkant van die huis het na die ooste gestaan, en die waters het van onder af gekom van die regterkant van die huis, aan die suidekant van die altaar.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.