Exodus 32

CAB23

1En toe die volk sien dat Moses versuim het om van die berg af te kom, het die volk by Aäron bymekaargekom en vir hom gesê: Staan op, maak vir ons gode wat voor ons uit sal trek; want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie wat van hom geword het nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.