Esther 10CAB23

1En koning Ahasveros het belasting op die land en op die eilande van die see gelê.

2En al die dade van sy krag en sy magtige dade en die verkondiging van die grootheid van Mórdegai, waartoe die koning hom bevorder het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

3Want Mórdegai, die Jood, was naas koning Ahasveros, en groot onder die Jode, en het die menigte van sy broers behaag en die rykdom van sy volk gesoek en vrede gespreek met sy hele nageslag.

The Bible in Contemporary Afrikaans Copyright © 2023, by City Bible Foundation ® Used by permission of City Bible Foundation ® All rights reserved worldwide.

Choose Translation

Switch translation for Esther 10.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.