2 Chronicles 31
CAB23
1En toe dit alles voltooi was, het die hele Israel wat aanwesig was uitgegaan na die stede van Juda en die beelde stukkend gebreek en die bosse afgekap en die hoogtes en die altare uit die hele Juda en Benjamin afgebreek, in ook Efraim en Manasse, totdat hulle almal met die banvloek getref het. Toe het al die kinders van Israel teruggekeer, elkeen na sy besitting, na hulle eie stede.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.