Bible

Simplify

Your Church Tech & Streamline Your Worship

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - AFR83
1 'n Pelgrimslied. Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan!
2 Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here!
3 Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.