Nehemiah 3
AFR83
1Die hoëpriester Eljasib en sy ampsgenote die priesters het begin en die Skaappoort gebou. Hulle het die poort gewy en sy deure ingesit. Daarna het hulle gebou tot by die Toring-van-die-Honderd, dit gewy en toe verder gebou tot by die Gananeltoring.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.