Leviticus 10

AFR83

1Nadab en Abihu, seuns van Aäron, het elkeen sy vuurpan gevat en gloeiende kole daarin gesit. Hulle het wierook daaroor gegooi en dit vir die Here aangebied. Dit was egter ongeoorloofde vuur omdat dit teen die bevel van die Here was.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.