Joshua 7

AFR83

1Die Israeliete het troueloos gehandel met die banoffer wat aan die Here behoort het. Akan seun van Karmi, seun van Sabdi, seun van Serag uit die Judastam, het van die goed wat aan die Here gewy was, gevat en daardeur het die toorn van die Here teen die Israeliete ontvlam.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.