Joshua 2

AFR83

1Josua seun van Nun het van Sittim af in die geheim twee verkenners uitgestuur en vir hulle gesê: “Gaan kyk die land deur, veral Jerigo.” Hulle is toe weg en het uitgekom by die huis van 'n prostituut met die naam Ragab en daar tuis gegaan.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.