Joshua 17

AFR83

1Daar is ook aan die stam Manasse 'n gebied deur loting toegeken. Manasse was Josef se oudste seun, en die toekenning is gemaak aan Manasse se oudste seun Makir die voorvader van Gilead. Hy was 'n krygsman en het Gilead en Basan ontvang.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.