Jeremiah 40

AFR83

1Die woord wat van die Here af tot Jeremia gekom het nadat die hoof van die lyfwag Nebusaradan hom in Rama vrygelaat het. Nebusaradan het vir Jeremia laat uithaal tussen die gevangenes van Jerusalem en Juda wat as ballinge op pad was na Babel toe. Jeremia was met kettings geboei.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.