Jeremiah 3

AFR83

1Die Here vra: Mag 'n man as hy van sy vrou skei en sy hom verlaat en 'n ander man se vrou word, na haar toe teruggaan? Sou die land nie vreeslik verontreinig word nie? En jy wat by so baie minnaars geslaap het, wil jy na My toe terugkom? vra die Here.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.