Hebrews 10
AFR83
1Die wet van Moses is slegs 'n skadubeeld van die weldade wat sou kom, nie 'n werklike beeld daarvan nie. Voortdurend, jaar na jaar, word dieselfde offers gebring, en tog kan die wet dié wat die offers bring, nooit volkome van sonde vry maak nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.