Galatians 1

AFR83

1[1-2] Van Paulus, 'n apostel, en van al die broers wat by my is. Dat ek 'n apostel is, dank ek nie aan mense nie. Ek is ook nie deur 'n mens aangestel nie, maar deur Jesus Christus en deur God die Vader wat Hom uit die dood opgewek het. Aan die gemeentes in Galasië.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.