Ezekiel 47
AFR83
1Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.