2 Samuel 16
AFR83
1Toe Dawid 'n entjie van die kruin af weg was, het Mefiboset se amptenaar Siba hom onverwags teëgekom. Op twee opgesaalde donkies het hy twee honderd brode, honderd pakkies rosyntjies en honderd pakkies voorvye en 'n kruik wyn gehad.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.