2 Kings 25
AFR83
1en in die negende regeringsjaar van Sedekia, op die tiende dag van die tiende maand, het koning Nebukadnesar van Babel met sy hele leër met 'n aanval op Jerusalem begin. Hy het kamp opgeslaan by die stad en 'n beleëringswal rondom die stad gebou.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.