2 Kings 20

AFR83

1In dié tyd het Hiskia ernstig siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het na hom toe gekom en gesê: “So sê die Here: Sê vir jou gesin wat jou laaste wense is, want jy gaan sterf, jy sal nie langer lewe nie.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.