1 Samuel 27

AFR83

1Dawid het by homself gedink: ek sal nog eendag deur Saul omkom. Daar bly vir my niks anders oor nie as om uit te wyk na die land van die Filistyne toe. Dan sal Saul ophou om langer oral in die gebied van Israel na my te soek. So sal ek van hom af wegkom.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.