1 Chronicles 20

AFR83

1In die lente, die tyd waarin die konings gewoonlik uittrek om oorlog te maak, het Joab die leër uitgelei en die land van die Ammoniete verwoes. Daarna het hy Rabba gaan beleër, maar Dawid het in Jerusalem agtergebly. Nadat Joab vir Rabba ingeneem en verwoes het,

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.