Psalms 123AFR53

1'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.

2Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres -- so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is.

3Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;

4meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou

Choose Translation

Switch translation for Psalms 123.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.